Books Should Be Free is now
Loyal Books
Free Public Domain Audiobooks & eBook Downloads
Search by: Title, Author or Keyword

Oom Gert Vertel en Ander Gedigte   By: (1880-1947)

Book cover

First Page:

OOM GERT VERTEL

EN ANDER GEDIGTE

DEUR

Dr. C. LOUIS LEIPOLDT

MET 'N INLEIDING

DEUR

JOHANNES J. SMITH.

DERDE DRUK (Hersien)

J.H. DE BUSSY, BEPERK, PRETORIA. HOLL. AFRIK. UITGEVERS MIJ. V/H J. DUSSEAU & Co., KAAPSTAD 1921.

INHOUD.

Bls. Opdrag "Aan almal, wat voorgegaan het" VII Voorrede IX Inleiding XI

Gedigte.

Oom Gert vertel 3 Oktobermaand 13 Aan 'n ou Boek 16 In Amsterdam 17 In die Boesmanland 20 Op die Kerkhof 21 In ou Booi se Pondok 22 Die Verkleurmannetjie 29 'n Nuwe Liedjie op 'n ou Deuntjie 30 Die Sterretjie 32 Aan my ou Vrind 33 In die Konsentrasiekamp 35 Die ou Meul 37 Kleingelowige 38 Mordegai 42 Aan 'n Seepkissie 44 Die Doringboom 46 Die Soutpan 47 Japie 48 Op 'n Leiklip 49 Op my ou Karoo 52 My nuwe Vaderland 54 Vrede aand 56 Die ou Blikkie 60 Woltemade se Spook 64 Lenteliedjie 69 Die Apie 71 'n Praatjie oor die Trougees 73

SLAMPAMPERLIEDJIES:

I. Boomsingertjie, jy fluister 79 II. Daar, waar die uitspan by die waboom 79 III. Van Noodt, van Noodt, ek sê vir jou 80 IV. Gee vir my 'n trouring 81 V. Krulkop klonkie 81 VI. Jy sê vir my: "Ou boetie, wat moveer jou? 82 VII. Ek sing van die wind, wat tekeer gaan. 83 VIII. "Ou boetie, slaan jou kop nie teen die prikkels 84 IX. 'n Skoenlapper die vlieg daar bo 84 X. Sekretarisvoël met jou lange bene 85 XI. Weer hoor ek iemand vra: 85 XII. Kriekie, jy, wat op die solder sanik 85 XIII. Klossies, jul bewe en bibber 86 XIV. Twee dinge sê ek vir jou, ou boetie 86 XV. Gistraand in die maanlig daar buite 86 XVI. Nie maanlig meer, maar wolke orals rond 87 XVII. Dingaan, die Soeloe, was 'n duiwel 88 XVIII. Klim op, klim op, met die slingerpad! 88 XIX. Die see het juwele, robyne 88 XX. Die see is wild, die see is blind 89 Die Einde 90

OPDRAG.

"Aan almal, wat voorgegaan het".

Die son gaan onder in die weste, agter Die grysvaal koppies van ons ou Karoo; Die hele lug is rooi, en goud, en silwer, Met elke wolk half wit as sneeu daarbo; En saggies oor die veld hier val die skemer... Continue reading book >>




eBook Downloads
ePUB eBook
• iBooks for iPhone and iPad
• Nook
• Sony Reader
Kindle eBook
• Mobi file format for Kindle
Read eBook
• Load eBook in browser
Text File eBook
• Computers
• Windows
• Mac

Review this book



Popular Genres
More Genres
Languages
Paid Books